Durban SA’s 2017

Ek was met atletiek in 2017 na Durban gestuur vir my 3000m waar ek by SA’s 10de plek gekry het vir my eerste SA’s in my hele lewe.Dit was vir my n baie lekker ondervinding en ñ baie groot geleentheid om daar te kan...
Read More

Europa Toer 2017

Dag 1 Het ons heeldag gevlieg tot die volgende oggend vroeg. Dag 2 Ons het eers na ons akkomodasie gegaan waar ons die volgende 4 aande gebly het en daar wag vir ons n oefen sessie van 45 min lank waar ons net al ons spiere los maak en ontspan.Die middag het ons na n...
Read More