Ek is Sumari van Staden wat skool gaan by Hoƫrskool Bergvlam in Nelspruit Mbombela.My stokperdjie is om te hardloop,veral landloop.Ek het al van graad 7 af begin hardloop en eers begin goed geword in graad 8.Wat hardloop vir my lekker maak is dat jy kan ontspan en in jou vrye tyd kan wees.Dis ook vir my belangrik dat ek gesond moet wees ten alle tye.Ek hou baie daarvan om aktief te wees.Elke middag na skool oefen ek elke dag saam my afrigter en ander atlete wat my vriende geword het.Ons is maar min wat saam oefen maar ons het goeie tye saam.Ek is ook iemand wat hou daarvan om boek te lees en kreatief te wees.

In 2016 het ek landloop waar ek mpumalanga gewen het n goue medalje gewen het en SA klere gekry het,hokkie waar ek in die mpumalanga span was en ek het atletiek gedoen.My familie het my altyd ondersteun in al my sport wat ek doen.En soms gaan ons lekker op vakansies a.g.v my sport.

Nou onlangs was ek op n toer vir atletiek na Europa toe,ons het vir 10 dae gegaan.Daar was 3 byeenkomste waar ek by die eerste byeenkoms 4 medaljes gekry het in 800m-goud,1000m-goud,aflos-brons,sweedse aflos-brons.Die sweedse aflos is waar 5 mense hardloop die 1ste persoon hardloop 500m, 2de persoon 400m,3de persoon 300m,4de persoon 200m,5de persoon 100m.Ek het die 500m een gehardloop want hulle se ek is Fiks

My Sponsors: